het sy ’n belofte gemaak. Sy het gesê:
Magtige Here,
ek is U nederige diensmeisie.
As U regtig my moeilike omstandighede raaksien
en my sal onthou en my nie vergeet nie
en vir my ’n seunskind gee,
sal ek hom vir sy lewe lank aan U, Here, teruggee.
Sy hare sal nooit geskeer word nie.