1
2 Konings 6:17
Die Boodskap
Elisa bid toe: “Here, maak asseblief sy oë oop sodat hy ook kan sien wat ek sien.” Skielik het die assistent gesien dat die heuwels rondom Elisa vol perde en strydwaens van vuur was.
Compare
Explore 2 Konings 6:17
2
2 Konings 6:16
Elisa het geantwoord: “Moenie bekommerd wees omdat hulle so baie is nie. Dié aan ons kant is baie meer as hulle soldate!”
Explore 2 Konings 6:16
3
2 Konings 6:15
Die volgende oggend vroeg is Elisa se assistent uit buitentoe. Hy kon sy oë nie glo nie! Reg rondom die stad het daar Aramese soldate, strydwaens en perde reggestaan om te veg. Hy het ingestorm en bang uitgeroep: “Ag tog, Meneer! Wat gaan ons nou doen?”
Explore 2 Konings 6:15
4
2 Konings 6:18
Toe die Aramese soldate vir Elisa bestorm, het hy gebid: “Here, maak hulle asseblief blind!” En die Here het dit gedoen.
Explore 2 Konings 6:18
5
2 Konings 6:6
Elisa het gevra: “Waar het die byl in die water geval?” Toe hy vir Elisa die plek wys, het Elisa ’n stok afgesny en dit daar in die water gegooi. Die byl het op die water begin dryf
Explore 2 Konings 6:6
6
2 Konings 6:5
Terwyl hulle werk, het een se byl van die steel losgeraak en in die water geval. “Ag, Meneer,” het hy gekerm, “dit was ’n geleende byl!”
Explore 2 Konings 6:5
7
2 Konings 6:7
en Elisa het vir die man gesê: “Haal dit nou maar uit.” Die man het sy hand uitgesteek en die byl uit die water gehaal.
Explore 2 Konings 6:7
Home
Bible
Plans
Videos