1
Deuteronomium 11:19
Die Boodskap
Julle moet ook julle kinders daarvan vertel en julle moet oral daaroor praat. Of julle nou in julle huis sit of op pad is of ’n bietjie gaan lê of weer opstaan, julle moet altyd daaroor nadink.
Compare
Explore Deuteronomium 11:19
2
Deuteronomium 11:18
“Al die woorde wat ek julle vandag leer, moet julle in julle hart bêre en altyd daaraan dink. Maak dit aan julle arms vas en bind dit styf om julle voorkop.
Explore Deuteronomium 11:18
3
Deuteronomium 11:13-14
As julle na al die voorskrifte luister wat ek julle vandag gee, as julle die Here werklik liefhet en Hom met oorgawe dien, sal Hy altyd reën op die regte tyd stuur. Jy sal lente- sowel as somerreëns kry, sodat jy genoeg koring, wyn en olie sal hê.
Explore Deuteronomium 11:13-14
4
Deuteronomium 11:1
“Julle moet die Here julle God liefhê en lewenslank al sy wette en voorskrifte gehoorsaam.
Explore Deuteronomium 11:1
5
Deuteronomium 11:26-28
“Vandag moet julle tussen ’n seën en vloek kies. Indien julle al die gebooie van die Here gehoorsaam wat ek julle vandag hier gee, sal dit met julle sommer baie goed gaan. Indien julle ongehoorsaam is en die rug vir die Here draai en ander vreemde gode aanbid, sal ’n vloek op julle rus.
Explore Deuteronomium 11:26-28
6
Deuteronomium 11:20-21
Skryf dit op julle huise se deurkosyne en op die groot hekke van die stad. Dan sal julle en julle kinders lank en gelukkig in die land leef wat die Here vir julle voorouers beloof het. Julle sal in daardie land woon so lank as wat daar ’n hemel en ’n aarde is.
Explore Deuteronomium 11:20-21
7
Deuteronomium 11:16
Moet egter nie deur ander gode verlei word nie. Moet nooit ander gode dien nie.
Explore Deuteronomium 11:16
Home
Bible
Plans
Videos