1
Prediker 10:10
Die Boodskap
As die byl stomp is omdat niemand dit geslyp het nie, moet ’n mens dubbel so hard werk. Wat help wysheid en kundigheid ’n mens nou in sulke gevalle?
Compare
Explore Prediker 10:10
2
Prediker 10:4
As die regeerder hom vir jou vererg, moet jy nie jou goed vat en loop nie. Bly eerder kalm sodat die situasie nie vererger nie.
Explore Prediker 10:4
3
Prediker 10:1
Dooie vlieë wat in ’n apteker se medisyne beland, kan dit alles laat sleg word sodat dit begin stink. So maak ’n dwase mens ook. Met net ’n bietjie dwaasheid kan hy ’n goeie naam deur die modder sleep.
Explore Prediker 10:1
4
Prediker 10:12
’n Wyse se woorde is aangenaam om na te luister. ’n Dwaas vernietig homself deur sy woorde.
Explore Prediker 10:12
5
Prediker 10:8
Wie ’n gat vir iemand anders grawe, kan self daarin val. Wie ’n muur afbreek, kan deur ’n slang gepik word.
Explore Prediker 10:8
Home
Bible
Plans
Videos