1
Prediker 5:2
Die Boodskap
Pas op hoe jy oor jou drome praat, want van te veel praat, kom groot probleme. Kort voor lank sê jy verkeerde dinge oor God.
Compare
Explore Prediker 5:2
2
Prediker 5:19
As God hom bly en gelukkig maak, dink hy glad nie aan hoe kort en swaar die lewe is nie.
Explore Prediker 5:19
3
Prediker 5:10
Hoe ryker jy is, hoe meer mense moet jy kos gee. En watter sin het al jou geld dan? Jy sien dit net, maar geniet dit nooit nie.
Explore Prediker 5:10
4
Prediker 5:1
Dink mooi voordat jy met die Here praat. Moenie sommer vinnige beloftes aan God maak nie. Onthou, God is baie groot en jy is baie klein. Hy is bo in die hemel en jy is onder op die aarde. Daarom moet jy mooi kyk wat jy sê.
Explore Prediker 5:1
5
Prediker 5:3-4
As jy God iets belowe het, moet jy dit so gou moontlik doen. God hou nie van mense wat los en vas beloftes maak nie. Doen wat jy belowe het.
Explore Prediker 5:3-4
6
Prediker 5:5
Moenie dat baie praat jou in die moeilikheid bring nie, want dan moet jy weer vir die priester gaan sê jy het dit nie so bedoel nie. Waarom wil jy God met al jou gepraat kwaad maak sodat Hy al jou harde werk vernietig?
Explore Prediker 5:5
7
Prediker 5:12
Ek het ’n verskriklike ding in hierdie lewe sien gebeur: mense spaar hulle geld, maar dan verloor hulle dit in ’n oogwink.
Explore Prediker 5:12
8
Prediker 5:15
Net soos hy met leë hande in die wêreld gekom het, verlaat hy dit ook weer met leë hande. Dit is mos nie reg nie, want watter nut het al sy harde werk dan?
Explore Prediker 5:15
Home
Bible
Plans
Videos