1
Prediker 7:9
Die Boodskap
Beheer jouself en moenie jou humeur verloor nie; dit is net dwase mense wat so maak.
Compare
Explore Prediker 7:9
2
Prediker 7:14
God laat die goeie en die slegte gebeur. Of dit goed of sleg gaan, onthou, albei kom van God af. Niemand weet wat môre of oormôre gaan gebeur nie.
Explore Prediker 7:14
3
Prediker 7:8
Die einde van ’n saak is baie beter as die begin. En geduld is beter as om vol van jouself te wees.
Explore Prediker 7:8
4
Prediker 7:20
Niemand doen net goed sonder om ook verkeerd te doen nie.
Explore Prediker 7:20
5
Prediker 7:12
Geld kan jou baie help, so ook die insig om reg te leef. Insig is beter, want dit kan jou ook gelukkig maak.
Explore Prediker 7:12
6
Prediker 7:1
’n Goeie naam is beter as lekkerruikgoed, en die sterfdag beter as die geboortedag.
Explore Prediker 7:1
7
Prediker 7:5
Dit is beter dat wyse mense jou kritiseer as dat dommes heeltyd jou lof besing.
Explore Prediker 7:5
8
Prediker 7:2
Dit is beter om na ’n plek van rou te gaan as na ’n plek waar mense partytjie hou. Elkeen se sterfdag wag vir hom. Daarmee moet die mens rekening hou.
Explore Prediker 7:2
9
Prediker 7:4
Iemand wat net geluk najaag, is dwaas. ’n Wyse weet geluk is onmoontlik. Daarom dink hy baie aan die einde.
Explore Prediker 7:4
Home
Bible
Plans
Videos