1
Jesaja 25:1
Die Boodskap
Here, U is my God! Ek wil U prys en u Naam grootmaak. U het asemrowende dinge gedoen; die dinge wat U lank gelede reeds beplan het, het U stiptelik en volgens u woord uitgevoer.
Compare
Explore Jesaja 25:1
2
Jesaja 25:8
Hy sal die dood vir ewig vernietig en die trane afdroog. Die Here sal ’n einde maak aan die vernedering wat sy volk oor die wêreld moes verduur. Die Here het dit gesê.
Explore Jesaja 25:8
3
Jesaja 25:9
Wanneer dit gebeur, sal almal sê: Kyk, so tree ons God op! Ons het op Hom vertrou en Hy het ons verlos. Dit is die Here op wie ons vertrou het. Kom ons jubel en juig omdat Hy ons gered het.
Explore Jesaja 25:9
4
Jesaja 25:7
Hier op die berg sal die Here die wolk van onheil wat oor die volke gehang het, wegvat asook die doek wat hulle oor hulle gesigte gedra het as teken van hulle rou en hartseer.
Explore Jesaja 25:7
5
Jesaja 25:6
Op die berg Sion gaan die Here die Almagtige ’n feesmaal voorberei vir al die volke van die wêreld. Daar sal ’n oorvloed heerlike kos en die beste wyn wees.
Explore Jesaja 25:6
Home
Bible
Plans
Videos