1
Jesaja 5:20
Die Boodskap
Dit sal swaar gaan met dié wat sê verkeerd is reg en reg is verkeerd, wat van die donker lig wil maak en van die lig donker. As iets bitter is, sê hulle dit is soet en as dit soet is, noem hulle dit bitter.
Compare
Explore Jesaja 5:20
2
Jesaja 5:21
Dit sal swaar gaan met dié wat dink hulle is baie slim en kwansuis alles van alles af weet.
Explore Jesaja 5:21
3
Jesaja 5:13
Omdat my volk My nie wil ken nie, sal hulle in ballingskap weggevoer word. Hulle belangrike leiers sal van die honger doodgaan en die gewone mense van die dors.
Explore Jesaja 5:13
Home
Bible
Plans
Videos