1
Markus 5:34
Die Boodskap
Jesus sê toe vir haar: “Jou dae van seerkry en swaarkry is verby. Omdat jy My so vertrou het, sal die siekte jou nooit weer pla nie. Gaan lewe voluit sonder die pyn en bekommernis.”
Compare
Explore Markus 5:34
2
Markus 5:25-26
Onder die mense was daar ’n vrou wat twaalf jaar lank al vreeslik gebloei het. Sy het al baie swaargekry en het al wat ’n dokter was, besoek, maar niks wou help nie. Sy het net al hoe sieker geword.
Explore Markus 5:25-26
3
Markus 5:29
Sy kom van agter af en vat aan Hom. Sy kon aan haar liggaam voel hoe sy beter word en die pyn weggaan. Sy was gesond!
Explore Markus 5:29
4
Markus 5:41
Jesus vat die dogtertjie se hand en sê: “Talita koem!” (Dit beteken: “Dogtertjie, Ek sê, staan op.”)
Explore Markus 5:41
5
Markus 5:35-36
Jesus was nog besig om met die vrou te praat toe ’n paar mans van Jaïrus (die leier van die sinagoge) se huis af daar aankom. Hulle het slegte nuus gehad: “Jou dogter is dood. Los vir Jesus. Moet Hom nie verder pla nie.” Jesus het dit gehoor en vir Jaïrus gesê: “Moenie dat dit jou ontstel nie. Vertrou My net.”
Explore Markus 5:35-36
6
Markus 5:8-9
“Gee pad uit hierdie man uit, jou slegte gees. Maar sê eers vir My jou naam.” “My naam is Legio, want ons is baie,” kom die antwoord.
Explore Markus 5:8-9
Home
Bible
Plans
Videos