1
Spreuke 19:21
Die Boodskap
’n Mens maak baie planne en koester groot ideale. Maar nie alles word waar nie. Wat die Here egter beplan, dit gebeur.
Compare
Explore Spreuke 19:21
2
Spreuke 19:17
Wie goed is vir die arme, maak eintlik ’n lening aan die Here. Op sy eie tyd en manier sal Hy hierdie goeie daad beloon.
Explore Spreuke 19:17
3
Spreuke 19:11
Iemand wat sy humeur in toom hou, is slim. Wie hulle vergewe wat hom beledig, word deur almal gerespekteer.
Explore Spreuke 19:11
4
Spreuke 19:20
Luister na mense wat die lewe ken. Aanvaar hulle raad. Dink goed oor hulle woorde na. Pas dit in jou eie lewe toe. Dan sal jy weet hoe om gelukkig te leef.
Explore Spreuke 19:20
5
Spreuke 19:23
Wie die Here liefhet, het die lewe. So ’n mens ken baie vreugde. Hy smaak die lewe in sy volheid. Hy lewe rustig.
Explore Spreuke 19:23
6
Spreuke 19:8
’n Gelowige lewenstyl verryk ’n mens. Insig verleen kwaliteit aan die lewe.
Explore Spreuke 19:8
7
Spreuke 19:18
Vat ’n kind vas terwyl hy nog jonk en in die ouerhuis is. Moet dit nie oordryf nie, want dan breek jy sy moed.
Explore Spreuke 19:18
8
Spreuke 19:9
Onder kruisverhoor word ’n vals getuie gou vasgetrek. ’n Leuenaar sal nie maklik loskom nie.
Explore Spreuke 19:9
Home
Bible
Plans
Videos