1
Spreuke 24:3
Die Boodskap
’n Gelukkige gesinslewe kom nie vanself nie. ’n Mens moet hard daarvoor werk. Dit is soos ’n huis wat jy bou. Alles moet netjies beplan word.
Compare
Explore Spreuke 24:3
2
Spreuke 24:17
Moenie bly wees as dit met ander sleg gaan nie, al hou jy niks van hulle nie.
Explore Spreuke 24:17
3
Spreuke 24:33-34
Nog ’n bietjie slaap, nog ’n bietjie insluimer, nog ’n bietjie niks doen, en skielik oorval die armoede jou. Van die honger en die koue sal jy nog doodgaan.”
Explore Spreuke 24:33-34
Home
Bible
Plans
Videos