1
Spreuke 29:25
Die Boodskap
Angs is soos ’n strik waarin jy vasgevang word. Jy kom nie los nie. Wie die Here vertrou, voel veilig.
Compare
Explore Spreuke 29:25
2
Spreuke 29:18
Waar die woord nie gehoor word nie, doen mense net wat hulle wil. Wie die wil van die Here ernstig opneem, is ’n gelukkige mens.
Explore Spreuke 29:18
3
Spreuke 29:11
’n Dom mens verloor oral en altyd sy humeur. ’n Wyse beheer homself.
Explore Spreuke 29:11
4
Spreuke 29:15
Tug en dissipline help ’n kind om reg te leef. Die kind wat aan homself oorgelaat word, is ’n skandemaker.
Explore Spreuke 29:15
5
Spreuke 29:17
Tug jou kind en hy is jou trots. Dissiplineer hom en hy maak jou gelukkig.
Explore Spreuke 29:17
6
Spreuke 29:23
Iemand wat baie van homself dink, word hard grond toe gebring. Iemand wat nederig is, dwing respek af.
Explore Spreuke 29:23
7
Spreuke 29:22
Iemand met ’n vinnige humeur veroorsaak moeilikheid. Iemand se woedeuitbarstings doen grote skade.
Explore Spreuke 29:22
8
Spreuke 29:20
Ken jy iemand wat praat voordat hy dink? Wel, daar is vir ’n dom mens meer hoop om te verander as vir hom.
Explore Spreuke 29:20
Home
Bible
Plans
Videos