1
Psalms 107:1
Die Boodskap
Sê vir die Here baie dankie met al julle liedere, want Hy is goed. Ja, Hy het sy kinders altyd lief!
Compare
Explore Psalms 107:1
2
Psalms 107:20
Die Here het net een woord gesê, en toe word hulle gesond. So het Hy hulle uit die dood se kloue gered.
Explore Psalms 107:20
3
Psalms 107:8-9
Nou sê hulle vir die Here baie dankie vir sy liefde. Hulle loof Hom vir die wonderlike dinge wat Hy doen. Ja, Hy het gesien mense het Hom nodig en Hy het hulle uit die moeilikheid gehelp. Hy gee vir hulle meer as wat hulle nodig het.
Explore Psalms 107:8-9
4
Psalms 107:28-29
In hulle nood het hulle die Here gevra om te help. Hy het hulle uit daardie moeilikheid gehelp. Hy het die storm stilgemaak. ’n Mens kan die klank van stilte hoor. Al die hoë golwe het gaan lê.
Explore Psalms 107:28-29
5
Psalms 107:6
In hulle nood het hulle die Here gevra om te help. Hy het hulle uit daardie moeilikheid gehelp.
Explore Psalms 107:6
6
Psalms 107:19
In hulle swaarkry het hulle die Here gevra om te help. Hy het hulle gehelp.
Explore Psalms 107:19
7
Psalms 107:13
In hulle nood het hulle die Here gevra om asseblief te help. Hulle het na Hom geroep. Hy het hulle uit daardie moeilikheid bevry.
Explore Psalms 107:13
Home
Bible
Plans
Videos