1
Psalms 49:20
Die Boodskap
Op die ou end stap hulle met leë hande uit hierdie wêreld uit. Net soos almal voor hulle gaan hulle dood. En in die graf sien hulle nooit weer die lig nie.
Compare
Explore Psalms 49:20
2
Psalms 49:15
Soos ’n klomp skape storm hulle agter die dood aan. Die dood pas hulle op. In die doderyk verdwyn hulle binne ’n sekonde. Al wat van hulle oorbly, is ’n verlate grafsteen êrens in ’n begraafplaas. Niks bly oor van alles waarop hulle vertrou het nie.
Explore Psalms 49:15
3
Psalms 49:16-17
Ek glo dat God my nooit in die kloue van die dood sal laat beland nie. Hy sal my daar uithaal en reguit na Hom toe vat. Hoekom dan bekommerd wees oor ryk mense, as hulle al meer kry?
Explore Psalms 49:16-17
Home
Bible
Plans
Videos