1
1 KRONIEKE 16:11
Afrikaans 1983
Soek hulp en beskerming by die Here, soek gedurig sy teenwoordigheid.
Compare
Explore 1 KRONIEKE 16:11
2
1 KRONIEKE 16:34
Loof die Here, want Hy is goed, aan sy liefde is daar geen einde nie!
Explore 1 KRONIEKE 16:34
3
1 KRONIEKE 16:8
Loof die Here. Roep Hom aan! Maak aan die nasies bekend wat Hy gedoen het.
Explore 1 KRONIEKE 16:8
4
1 KRONIEKE 16:10
Roem sy heilige Naam, laat dié wat die teenwoordigheid van die Here soek, bly wees.
Explore 1 KRONIEKE 16:10
5
1 KRONIEKE 16:12
Julle moet dink aan die magtige dade wat Hy gedoen het, aan sy wonders, aan die reddingsdade op sy bevel
Explore 1 KRONIEKE 16:12
6
1 KRONIEKE 16:9
Sing liedere, sing tot sy eer, vertel van al sy magtige dade.
Explore 1 KRONIEKE 16:9
7
1 KRONIEKE 16:25
Die Here is groot, al die lof kom Hom toe, ontsagwekkend is Hy bo alle gode.
Explore 1 KRONIEKE 16:25
8
1 KRONIEKE 16:29
Prys die Here om die eer van sy Naam! Kom na Hom toe, bring vir Hom offers! Buig voor die Here by sy heilige verskyning
Explore 1 KRONIEKE 16:29
9
1 KRONIEKE 16:27
Majesteit en luister straal van Hom uit, krag en vreugde vul die plek waar Hy is.
Explore 1 KRONIEKE 16:27
10
1 KRONIEKE 16:23
Sing tot eer van die Here, almal op aarde! Verkondig elke dag sy reddingsdade!
Explore 1 KRONIEKE 16:23
11
1 KRONIEKE 16:24
Vertel die nasies van sy mag, al die volke van sy magtige dade.
Explore 1 KRONIEKE 16:24
12
1 KRONIEKE 16:22
“Moenie aan my gesalfdes raak nie, moenie my profete kwaad aandoen nie!”
Explore 1 KRONIEKE 16:22
13
1 KRONIEKE 16:26
Al die gode van die volke is niks: dit is die Here wat die hemele gemaak het.
Explore 1 KRONIEKE 16:26
14
1 KRONIEKE 16:15
Onthou, sy verbond is vir altyd, die belofte wat Hy aan duisende geslagte toegesê het
Explore 1 KRONIEKE 16:15
15
1 KRONIEKE 16:31
Die hemele moet bly wees en die aarde moet juig, hulle moet onder die nasies verkondig: “Die Here regeer.”
Explore 1 KRONIEKE 16:31
16
1 KRONIEKE 16:36
Aan die Here die God van Israel kom die lof toe van ewigheid tot ewigheid! Toe het die hele volk gesê: “Amen! Prys die Here!”
Explore 1 KRONIEKE 16:36
17
1 KRONIEKE 16:28
Prys die Here, alle volke, prys die Here om sy eer en mag!
Explore 1 KRONIEKE 16:28
Home
Bible
Plans
Videos