1
1 KRONIEKE 29:11
Afrikaans 1983
Die grootheid, Here, die krag, die glans, die roem en die majesteit behoort aan U, ja, alles in die hemel en op aarde. Aan U, Here, behoort die heerskappy; U is bo almal verhewe.
Compare
Explore 1 KRONIEKE 29:11
2
1 KRONIEKE 29:12
Van U kom rykdom en eer. U heers oor alles. Mag en krag word deur U geskenk, en dit berus by U om enigiemand groot en sterk te maak.
Explore 1 KRONIEKE 29:12
3
1 KRONIEKE 29:14
want wie is ek en wie is my volk dat ons die vermoë sou hê om sulke gawes te bring? Alles kom tog van U af en ons gee aan U wat ons van U gekry het.
Explore 1 KRONIEKE 29:14
4
1 KRONIEKE 29:13
En nou loof ons U, ons God, ons prys u glansryke Naam
Explore 1 KRONIEKE 29:13
5
1 KRONIEKE 29:10
Dawid het 'n lofprysing aan die Here in teenwoordigheid van die hele vergadering uitgespreek. Sy woorde was: “Geloof sy U, Here, God van ons voorvader Israel, van ewigheid tot ewigheid.
Explore 1 KRONIEKE 29:10
Home
Bible
Plans
Videos