1
1 KORINTIËRS 10:13
Afrikaans 1983
Geen versoeking wat meer is as wat 'n mens kan weerstaan, het julle oorval nie. God is getrou. Hy sal nie toelaat dat julle bo julle kragte versoek word nie; as die versoeking kom, sal Hy ook die uitkoms gee, sodat julle dit kan weerstaan.
Compare
Explore 1 KORINTIËRS 10:13
2
1 KORINTIËRS 10:31
Of julle eet en of julle drink of wat julle ook al doen, doen alles tot eer van God.
Explore 1 KORINTIËRS 10:31
3
1 KORINTIËRS 10:12
Daarom, wie meen dat hy staan, moet oppas dat hy nie val nie.
Explore 1 KORINTIËRS 10:12
4
1 KORINTIËRS 10:23
Daar is mense wat sê: “Alles is geoorloof.” Ja, maar nie alles is heilsaam nie. “Alles is geoorloof,” sê hulle. Ja, maar alles is nie opbouend nie.
Explore 1 KORINTIËRS 10:23
5
1 KORINTIËRS 10:24
'n Mens moet nie sy eie voordeel soek nie, maar dié van ander.
Explore 1 KORINTIËRS 10:24
Home
Bible
Plans
Videos