1
1 KORINTIËRS 5:11
Afrikaans 1983
Wat ek geskryf het, was dat julle nie moet omgaan met iemand wat homself 'n gelowige noem, maar wat onsedelik of geldgierig of 'n afgodsdienaar of kwaadprater of dronkaard of bedrieër is nie. Met so iemand moet julle nie eens saam eet nie.
Compare
Explore 1 KORINTIËRS 5:11
2
1 KORINTIËRS 5:7
Verwyder dan die ou suurdeeg, sodat julle nuwe, ongesuurde deeg kan wees, en dit is julle ook werklik. Ons paaslam is immers geslag: dit is Christus.
Explore 1 KORINTIËRS 5:7
3
1 KORINTIËRS 5:12-13-12-13
Per slot van rekening is dit nie vir my om oor mense buite die gemeente te oordeel nie. God sal oor hulle oordeel. Maar julle moet oor julle eie mense oordeel: “Verwyder die slegte mens onder julle uit!”
Explore 1 KORINTIËRS 5:12-13-12-13
Home
Bible
Plans
Videos