1
1 KORINTIËRS 8:6
Afrikaans 1983
is daar nogtans vir ons net een God: die Vader, uit wie alles is en vir wie ons lewe; en net een Here: Jesus Christus, deur wie alles bestaan en deur wie ons lewe.
Compare
Explore 1 KORINTIËRS 8:6
2
1 KORINTIËRS 8:1-2
En nou julle vraag oor vleis wat aan 'n afgod geoffer is. Ons weet dat ons almal kennis het. Kennis maak verwaand, maar liefde bou op. As iemand meen hy het kennis van iets, het hy nog nie die kennis wat 'n mens behoort te hê nie.
Explore 1 KORINTIËRS 8:1-2
3
1 KORINTIËRS 8:13
Daarom, as ek deur wat ek eet, my broer laat struikel, sal ek nooit weer vleis eet nie: ek wil nie my broer se val veroorsaak nie.
Explore 1 KORINTIËRS 8:13
4
1 KORINTIËRS 8:9
Maar pas op dat hierdie vryheid van julle nie vir dié wat swak is, 'n aanleiding tot sonde word nie.
Explore 1 KORINTIËRS 8:9
Home
Bible
Plans
Videos