1
1 KONINGS 3:9
Afrikaans 1983
Gee my die gehoorsaamheid aan U dat ek u volk reg sal regeer en in alles insig sal hê, want wie kan uit homself hierdie groot volk van U regeer!”
Compare
Explore 1 KONINGS 3:9
2
1 KONINGS 3:12
sal Ek aan jou versoek voldoen. Ek gee aan jou wysheid en insig soos niemand vóór jou gehad het of ná jou sal hê nie.
Explore 1 KONINGS 3:12
3
1 KONINGS 3:11
Hy het vir hom gesê: “Omdat dít jou versoek is en jy nie vir jou 'n lang lewe, of rykdom, of die dood van jou vyande gevra het nie, maar insig in wat reg is
Explore 1 KONINGS 3:11
4
1 KONINGS 3:13
Ook wat jy nie gevra het nie, gee Ek aan jou: rykdom en aansien, sodat daar onder die konings niemand soos jy sal wees solank jy leef nie.
Explore 1 KONINGS 3:13
5
1 KONINGS 3:14
As jy jou in jou optrede hou aan my voorskrifte en gebooie soos jou vader Dawid gedoen het, sal Ek jou ook nog 'n lang lewe gee.”
Explore 1 KONINGS 3:14
6
1 KONINGS 3:5
Daar in Gibeon het die Here die nag in 'n droom aan Salomo verskyn en vir hom gevra: “Wat wil jy hê moet Ek vir jou gee?”
Explore 1 KONINGS 3:5
7
1 KONINGS 3:7
Here my God, U het my koning gemaak in my vader Dawid se plek, maar ek is nog jonk en onervare
Explore 1 KONINGS 3:7
8
1 KONINGS 3:10
Die Here het dit goedgevind dat Salomo dít gevra het.
Explore 1 KONINGS 3:10
9
1 KONINGS 3:6
Toe sê Salomo: “U het groot trou aan my vader Dawid bewys. Hy was in sy lewe getrou en gehoorsaam en opreg teenoor U. U het hierdie groot trou aan hom bewys en vir hom 'n seun gegee wat vandag op sy troon sit.
Explore 1 KONINGS 3:6
10
1 KONINGS 3:8
en ek moet regeer oor die volk wat deur U uitgekies is, 'n groot volk, te veel om te tel.
Explore 1 KONINGS 3:8
Home
Bible
Plans
Videos