1
2 KRONIEKE 14:11
Afrikaans 1983
Asa het die Here sy God aangeroep en gesê: “Here, net U kan die swakke teen 'n oormag help. Help ons, Here ons God! Ons steun op U, en in u Naam trek ons teen dié menigte op. U is ons God, Here; moenie dat 'n méns teen U seëvier nie.”
Compare
Explore 2 KRONIEKE 14:11
2
2 KRONIEKE 14:2
Asa het gedoen wat goed en reg is in die oë van die Here sy God.
Explore 2 KRONIEKE 14:2
Home
Bible
Plans
Videos