1
2 KRONIEKE 18:13
Afrikaans 1983
Maar Miga sê: “So seker as die Here leef, wat my God vir my sê, dit sal ek sê!”
Compare
Explore 2 KRONIEKE 18:13
2
2 KRONIEKE 18:22
So het die Here 'n leuengees in die mond van hierdie profete van u laat kom, maar Hy het in werklikheid vir u 'n ramp aangekondig.”
Explore 2 KRONIEKE 18:22
3
2 KRONIEKE 18:20
totdat die gees vorentoe gekom en voor die Here gaan staan en gesê het: ‘Ek sal hom so ver kry.’ En toe die Here vir hom vra: ‘Hoe?’
Explore 2 KRONIEKE 18:20
4
2 KRONIEKE 18:19
En die Here het gesê: ‘Wie sal vir Agab koning van Israel so ver kry dat hy na Ramot in Gilead gaan en daar sneuwel?’ Die een het toe dit gesê en die ander dat
Explore 2 KRONIEKE 18:19
Home
Bible
Plans
Videos