1
2 KORINTIËRS 1:3-4
Afrikaans 1983
Aan God, die Vader van ons Here Jesus Christus, kom al die lof toe! Hy is die Vader wat Hom ontferm en die God wat in elke omstandigheid moed gee. In elke moeilikheid bemoedig Hy ons. Daarom kan ons ook ander bemoedig wat in allerlei moeilikhede verkeer. Ons kan hulle bemoedig met dieselfde bemoediging waarmee God ons bemoedig
Compare
Explore 2 KORINTIËRS 1:3-4
2
2 KORINTIËRS 1:5
want net soos daar vir ons 'n oorvloed van lyding is ter wille van Christus, is daar ook vir ons 'n oorvloed van bemoediging deur Christus.
Explore 2 KORINTIËRS 1:5
3
2 KORINTIËRS 1:9
Trouens, dit het vir ons gevoel asof die doodvonnis klaar oor ons uitgespreek is. Maar dit het gebeur, sodat ons nie op onsself sou vertrou nie, maar op God wat die dooies opwek tot die lewe.
Explore 2 KORINTIËRS 1:9
4
2 KORINTIËRS 1:21-22
God self het ons saam met julle op hierdie vaste grond gevestig: op Christus. God het ons vir Hom afgesonder, ons as sy eiendom beseël en die Heilige Gees in ons harte gegee as waarborg van wat ons nog sal ontvang.
Explore 2 KORINTIËRS 1:21-22
5
2 KORINTIËRS 1:6
As ons dus in beproewing kom, is dit dat julle bemoedig en gered kan word. As ons bemoedig word, is dit om julle te bemoedig en te versterk, sodat julle met geduld dieselfde lyding kan verduur wat ons ook verduur.
Explore 2 KORINTIËRS 1:6
Home
Bible
Plans
Videos