1
2 TESSALONISENSE 2:3
Afrikaans 1983
Laat niemand julle op watter manier ook al mislei nie. Die dag van die Here sal nie aanbreek voordat die laaste afvalligheid gekom het en die wettelose mens wat vir die verderf bestem is, sy verskyning gemaak het nie.
Compare
Explore 2 TESSALONISENSE 2:3
2
2 TESSALONISENSE 2:13
Ons moet God altyd vir julle dank, broers. Die Here het julle lief, en God het julle uitverkies om van die eerstes te wees wat gered word. Julle is gered deurdat die Gees julle vir Hom afgesonder het en deurdat julle die waarheid glo.
Explore 2 TESSALONISENSE 2:13
3
2 TESSALONISENSE 2:4
Hy sal hom verset teen al wat God genoem word of wat as heilig vereer word, en hy sal hom bo hulle verhef. Hy sal selfs in die tempel van God gaan sit en voorgee dat hy God is.
Explore 2 TESSALONISENSE 2:4
4
2 TESSALONISENSE 2:16-17-16-17
En mag julle in al die goeie wat julle in woord en daad doen, bemoedig en gesterk word deur ons Here Jesus Christus en God ons Vader. Hy het aan ons sy liefde bewys en aan ons deur sy genade 'n blywende troos en goeie hoop gegee.
Explore 2 TESSALONISENSE 2:16-17-16-17
5
2 TESSALONISENSE 2:11
Dit is ook waarom God hulle aan die mag van die dwaling oorgee, sodat hulle die leuen sal glo.
Explore 2 TESSALONISENSE 2:11
6
2 TESSALONISENSE 2:9-10
Deur die werking van die Satan sal die verskyning van die wettelose gepaardgaan met groot magsvertoon en allerhande vals tekens en wonders en met gruwelike misleiding van dié wat verlore gaan, omdat hulle nie die waarheid liefgehad en tot hulle redding aanvaar het nie.
Explore 2 TESSALONISENSE 2:9-10
7
2 TESSALONISENSE 2:7
Die geheime krag van die wetteloosheid is al aan die werk, maar die een wat die wettelose teëhou, moet eers uit die weg wees
Explore 2 TESSALONISENSE 2:7
Home
Bible
Plans
Videos