1
HANDELINGE 10:34-35
Afrikaans 1983
Toe het Petrus aan die woord gekom en gesê: “Waarlik, ek begryp nou eers dat God nie onderskeid maak nie, maar in enige volk die mense aanneem wat Hom vereer en doen wat reg is.
Compare
Explore HANDELINGE 10:34-35
2
HANDELINGE 10:43
Van Hom getuig al die profete dat elkeen wat in Hom glo, vergewing van sondes deur sy Naam ontvang.”
Explore HANDELINGE 10:43
Home
Bible
Plans
Videos