1
DEUTERONOMIUM 23:23
Afrikaans 1983
maar as jy vrywillig 'n gelofte teenoor die Here jou God aflê, moet jy versigtig wees met wat jy sê en moet jy die gelofte nakom.
Compare
Explore DEUTERONOMIUM 23:23
2
DEUTERONOMIUM 23:21
“Wanneer jy 'n gelofte aflê teenoor die Here jou God, moet jy nie traag wees om dit na te kom nie, anders sal die Here jou God jou tot verantwoording roep en sal jy skuldig wees.
Explore DEUTERONOMIUM 23:21
3
DEUTERONOMIUM 23:22
Wanneer jy nie 'n gelofte aflê nie, sal jy nie skuldig wees nie
Explore DEUTERONOMIUM 23:22
Home
Bible
Plans
Videos