1
PREDIKER 1:18
Afrikaans 1983
Baie wysheid stel hoë eise, wie kennis versamel, versamel smart.
Compare
Explore PREDIKER 1:18
2
PREDIKER 1:9
Wat was, sal weer wees; wat gebeur het, sal weer gebeur. Daar is niks nuuts in hierdie wêreld nie.
Explore PREDIKER 1:9
3
PREDIKER 1:8
Woorde vervaag mettertyd, en 'n mens kry nie klaar met praat nie. Die oog kyk, maar kry nie klaar met kyk nie; die oor hoor, maar kry nie klaar met hoor nie.
Explore PREDIKER 1:8
4
PREDIKER 1:2-3
Alles kom tot niks, sê die Prediker, tot niks. Wat kry die mens vir sy geswoeg, sy geswoeg in hierdie wêreld?
Explore PREDIKER 1:2-3
5
PREDIKER 1:14
Ek het alles wat in hierdie wêreld gebeur, bekyk: alles kom tot niks, dit is 'n gejaag na wind.
Explore PREDIKER 1:14
6
PREDIKER 1:4
Geslagte kom en geslagte gaan, maar die wêreld bly altyd dieselfde.
Explore PREDIKER 1:4
7
PREDIKER 1:11
Wat verby is, word vergeet, en ook wat later kom, sal vergeet word deur dié wat daarna kom.
Explore PREDIKER 1:11
8
PREDIKER 1:17
Ek het my daarop toegelê om te verstaan wat wysheid en kennis is, en wat dit is om 'n gebrek aan wysheid en kennis te hê. Ek het vasgestel: ook dit is 'n gejaag na wind.
Explore PREDIKER 1:17
Home
Bible
Plans
Videos