1
PREDIKER 11:9
Afrikaans 1983
Jy wat jonk is, moet vreugde vind in jou jeug en jou jong dae ten volle geniet. Doen wat jy goedvind en waarvan jy hou, maar moenie vergeet dat God van jou rekenskap sal eis oor alles nie.
Compare
Explore PREDIKER 11:9
2
PREDIKER 11:10
Hou kommer uit jou hart en vermy wat jou liggaam kan kwaad doen. Ook die jeug en die jonkheid kom tot niks.
Explore PREDIKER 11:10
3
PREDIKER 11:4
Wie die wind bly dophou, saai nie, wie na die wolke bly kyk, oes nie.
Explore PREDIKER 11:4
4
PREDIKER 11:5
Net so min as wat jy kan verstaan hoe gees en liggaam by mekaar uitkom in die skoot van 'n swanger vrou, net so min kan jy die werk van God verstaan. Hy doen dit alles.
Explore PREDIKER 11:5
5
PREDIKER 11:6
Saai jou saad in die môre, gaan in die laatmiddag daarmee voort. Jy weet nie watter van die twee sal 'n oes lewer nie en of altwee ewe goed sal wees nie.
Explore PREDIKER 11:6
6
PREDIKER 11:2
Hou jou besittings op sewe, selfs ag plekke, want jy weet nie watter teëspoed oor die land kan kom nie.
Explore PREDIKER 11:2
Home
Bible
Plans
Videos