1
PREDIKER 5:2
Afrikaans 1983
Baie doenigheid bring drome, baie praat lei tot onverstandige woorde.
Compare
Explore PREDIKER 5:2
2
PREDIKER 5:19
So 'n mens dink skaars na oor wat in sy lewe gebeur, so vol is hy van die blydskap wat God gee.
Explore PREDIKER 5:19
3
PREDIKER 5:10
As die goeie dinge van die lewe baie word, word die eters ook baie; al wat die eienaar daaraan het, is om dit te aanskou.
Explore PREDIKER 5:10
4
PREDIKER 5:1
Moenie te gou praat nie, moenie oorhaastig 'n belofte aan God maak nie, want Hy is in die hemel en jy op die aarde. Laat jou woorde daarom min wees.
Explore PREDIKER 5:1
5
PREDIKER 5:4
Dit is beter dat jy nie belowe nie as dat jy belowe en nie betaal nie.
Explore PREDIKER 5:4
6
PREDIKER 5:5
Moenie dat jou mond jou laat sondig sodat jy vir 'n priester moet sê: “Ek het my vergis” nie. Waarom sal jy God laat kwaad word oor wat jy gesê het en Hom jou handewerk laat vernietig?
Explore PREDIKER 5:5
7
PREDIKER 5:12
Ek het in hierdie wêreld 'n bitter swaar ding gesien: dat 'n man rykdom opgaar en dit vir hom ellende bring.
Explore PREDIKER 5:12
8
PREDIKER 5:15
Ook dit is 'n bitter swaar ding: presies soos hy gekom het, so gaan hy. Wat help dit dat hy hom vir wind afgesloof het?
Explore PREDIKER 5:15
Home
Bible
Plans
Videos