1
GALASIËRS 6:9
Afrikaans 1983
Laat ons dan nie moeg word om goed te doen nie, want as ons nie verslap nie, sal ons op die bestemde tyd ook die oes insamel.
Compare
Explore GALASIËRS 6:9
2
GALASIËRS 6:10
Solank ons die geleentheid het, moet ons dus aan almal goed doen, veral aan ons medegelowiges.
Explore GALASIËRS 6:10
3
GALASIËRS 6:2
Dra mekaar se laste, en gee op dié manier uitvoering aan die wet van Christus.
Explore GALASIËRS 6:2
4
GALASIËRS 6:7
Moenie julleself mislei nie: God laat nie met Hom spot nie. Wat 'n mens saai, dit sal hy ook oes.
Explore GALASIËRS 6:7
5
GALASIËRS 6:8
Wie op die akker van sy sondige natuur saai, sal van die sondige natuur dood en verderf oes. Maar wie op die akker van die Gees saai, sal van die Gees die ewige lewe oes.
Explore GALASIËRS 6:8
6
GALASIËRS 6:1
Broers, as iemand in die een of ander sonde val, moet julle wat julle deur die Gees laat lei, so iemand in 'n gees van sagmoedigheid reghelp. En pas op: jy kan self ook in versoeking kom.
Explore GALASIËRS 6:1
7
GALASIËRS 6:3-5
As iemand hom verbeel hy is iets en hy is niks, bedrieg hy homself. Laat elkeen sy eie doen en late ondersoek: as dit goed is, kan hy daarop trots wees sonder om dit met dié van 'n ander te vergelyk. Elkeen sal rekenskap moet gee oor wat hy gedoen het.
Explore GALASIËRS 6:3-5
Home
Bible
Plans
Videos