1
JOB 11:18
Afrikaans 1983
Jy sal gerus wees omdat daar vir jou vooruitsigte is, jy sal jou lêplek regmaak en rustig slaap.
Compare
Explore JOB 11:18
2
JOB 11:13-15
Maar jy, as jy jou verstand reg wil gebruik en jou hande in gebed na God toe uitsteek, as jy jou sonde van jou af sou verwyder en nie toelaat dat onreg in jou woon nie, kan jy jou kop sonder skaamte oplig en in die nood kom sonder om bang te wees
Explore JOB 11:13-15
3
JOB 11:16-17
kan jy jou swaarkry vergeet en daaraan dink asof dit water is wat weggeloop het. Jou lewe sal meer lig hê as die helder middag, jou donker sal lig word soos die môre.
Explore JOB 11:16-17
Home
Bible
Plans
Videos