1
SPREUKE 10:22
Afrikaans 1983
Dit is die seën van die Here wat rykdom bring; jou geswoeg laat dit nie meer word nie.
Compare
Explore SPREUKE 10:22
2
SPREUKE 10:19
Met baie praat bly die sonde nie uit nie; wie sy woorde tel, is verstandig.
Explore SPREUKE 10:19
3
SPREUKE 10:12
Haat verwek twis; liefde bedek alles wat aanstoot gee.
Explore SPREUKE 10:12
4
SPREUKE 10:4
'n Mens wat nie sy hande uit sy mou steek nie, word arm; dit is vlyt wat ryk maak.
Explore SPREUKE 10:4
5
SPREUKE 10:17
Wie hom laat leer, ken die pad na die lewe; wie teregwysing verwerp, dwaal van dié pad af.
Explore SPREUKE 10:17
6
SPREUKE 10:9
Wie opreg leef, leef sonder vrees; wie krom paaie loop, word uitgevind.
Explore SPREUKE 10:9
7
SPREUKE 10:27
Wie die Here dien, lewe lank; wie sonder Hom lewe, se lewensjare is min.
Explore SPREUKE 10:27
8
SPREUKE 10:3
Die Here laat die mens wat reg doen, nie honger ly nie, die Here laat die begeerte van dié wat verkeerd doen, nie bevredig word nie.
Explore SPREUKE 10:3
9
SPREUKE 10:25
As die stormwind kom, is die goddelose daarmee heen, maar die regverdige bly altyd staan.
Explore SPREUKE 10:25
Home
Bible
Plans
Videos