1
SPREUKE 7:2-3
Afrikaans 1983
maak wat ek jou voorskryf jou eie, dat jy kan lewe, maak wat ek jou leer jou eie, so eie soos die appel van jou oog. Sorg dat jy dit altyd onthou, maak dit 'n deel van jou lewe.
Compare
Explore SPREUKE 7:2-3
2
SPREUKE 7:1
Maak wat ek vir jou sê jou eie, my seun, hou by wat ek jou voorskryf
Explore SPREUKE 7:1
3
SPREUKE 7:5
Dit sal jou weghou van die slegte vrou af, die vrou met die verleidelike praatjies.
Explore SPREUKE 7:5
Home
Bible
Plans
Videos