YouVersion Logo
Search Icon

1 KORINTIËRS 2:4-5

1 KORINTIËRS 2:4-5 NLV

My boodskap en my prediking was bitter eenvoudig. Ek het julle nie probeer oorreed deur geleerde welsprekendheid nie, maar deur die Heilige Gees wat kragtig onder julle gewerk het. Dit het ek gedoen sodat julle geloof nie sou berus op menslike geleerdheid nie, maar op die krag van God.