YouVersion Logo
Search Icon

1 KONINGS 19:11

1 KONINGS 19:11 NLV

“Kom buitekant toe en gaan staan voor My by die berg,” sê die HERE vir hom. Terwyl Elia daar staan, het die HERE by hom verbygegaan en ’n geweldige rukwind het die berg uitmekaargeruk en die rotse gebreek voor die HERE. Tog was die HERE nie in die wind nie. Na die wind was daar ’n aardbewing, maar die HERE was nie in die aardbewing nie.

Video for 1 KONINGS 19:11