YouVersion Logo
Search Icon

1 SAMUEL 16:11

1 SAMUEL 16:11 NLV

Daarom vra hy: “Is hierdie al jou seuns?” “Die jongste is nie hier nie,” antwoord Isai. “Hy pas die skape op.” “Stuur iemand om hom te gaan haal,” sê Samuel. “Ons kan nie eet voordat hy ook hier is nie.”