YouVersion Logo
Search Icon

1 SAMUEL 31:4-5

1 SAMUEL 31:4-5 NLV

Toe beveel Saul sy wapendraer: “Vat jou swaard en steek my daarmee dood voordat hierdie onbesnede Filistyne my doodsteek en my verneder.” Maar sy wapendraer was bang en wou dit nie doen nie. Toe vat Saul self die swaard en val daarin. Toe sy wapendraer sien dat Saul dood is, val hy ook in sy swaard en sterf saam met Saul.

Free Reading Plans and Devotionals related to 1 SAMUEL 31:4-5