YouVersion Logo
Search Icon

2 TESSALONISENSE 2:16-17

2 TESSALONISENSE 2:16-17 NLV

Verder, mag ons Here Jesus Christus en God ons Vader – Hý wat ons liefgehad het en wat ons deur sy genade ’n ewige troos en ’n goeie vooruitsig gegee het – mag Hy self julle harte vertroos en julle sterk maak in elke goeie daad en woord.