YouVersion Logo
Search Icon

AMOS 6:1

AMOS 6:1 NLV

Teëspoed wag op julle wat dink julle is sorgvry en veilig in Jerusalem en Samaria. Julle word beskou as vooraanstaande en belangrike mense van Israel. Die mense van die volk kom na julle vir hulp.