YouVersion Logo
Search Icon

DANIËL 10:12

DANIËL 10:12 NLV

Hy sê toe vir my: “Moenie bang wees nie, Daniël. Jou gebed is alreeds verhoor toe jy begin soek het na antwoorde en tot jou God begin bid het daaroor. Ek het gekom in antwoord op jou gebed.