YouVersion Logo
Search Icon

DANIËL 6:26-27

DANIËL 6:26-27 NLV

Koning Darius het toe aan al die volke, nasies en tale oor die hele aarde ’n brief geskryf: “Hartlike groete vir julle almal! Ek vaardig ’n bevel uit dat in al die gebiede van my ryk daar agting en respek moet wees vir die God van Daniël. Hy is die God wat lewe en vir altyd bestaan. Sy koninkryk ken geen einde nie en sy regering het geen grense nie.