YouVersion Logo
Search Icon

DANIËL 8:24-25

DANIËL 8:24-25 NLV

Sonder dat hy self daarvoor werk, sal hy baie magtig word. Hy sal baie skade aanrig. Hy sal regkry wat hy beplan. Hy sal magtige leiers, asook die heilige volk vernietig. Deur sy sluheid en die bedrog wat hy pleeg, sal hy sukses behaal. Hy sal in sy eie oë belangrik wees. Hy sal stil-stil baie mense uitroei. Hy sal ook veg teen die Leier van al die leiers. Maar sonder dat ’n mens dit aan hom doen, sal hy vernietig word.

Free Reading Plans and Devotionals related to DANIËL 8:24-25