YouVersion Logo
Search Icon

DEUTERONOMIUM 24:16

DEUTERONOMIUM 24:16 NLV

“Ouers mag nie doodgemaak word vir die sonde van hulle kinders nie en kinders mag nie doodgemaak word vir die sonde van hulle ouers nie. Wie die doodstraf moet kry, kry dit net vir sy eie misdade.