YouVersion Logo
Search Icon

ESTER 6:1-2

ESTER 6:1-2 NLV

Die koning kon daardie nag nie slaap nie. Hy het beveel dat die boeke oor die geskiedenis van sy koninkryk gebring moes word sodat hulle vir hom daaruit kon lees. Daarin is beskryf hoe Mordegai die twee haremamptenare Bigtan en Teres, wat diens as deurwagte gedoen het, se komplot om die koning te vermoor, aan die lig gebring het.