YouVersion Logo
Search Icon

EKSODUS 14:13

EKSODUS 14:13 NLV

Moses het die volk geantwoord: “Moenie bang wees nie. Staan net daar waar julle is en kyk hoe die HERE julle vandag red. Hierdie Egiptenaars wat julle vandag hier voor julle sien, sal nooit ooit weer gesien word nie.