YouVersion Logo
Search Icon

ESEGIËL 4:9

ESEGIËL 4:9 NLV

“Gaan dan nou en kry koring, gars, boontjies, lensies, sorghum en spelt. Meng dit saam in ’n skottel. Gebruik hierdie kos om vir jou brood te maak gedurende die 390 dae dat jy op jou sy moet lê.

Video for ESEGIËL 4:9

Free Reading Plans and Devotionals related to ESEGIËL 4:9