YouVersion Logo
Search Icon

GENESIS 28:20-22

GENESIS 28:20-22 NLV

Toe lê Jakob ’n eed af en sê: “As U, o God, by my sal wees, my op hierdie reis sal beskerm en vir my kos en klere gee sodat ek weer veilig terugkom by my ouerhuis, dan sal U, HERE, my God wees. Hierdie gedenkteken sal ’n plek wees waar God aanbid word. Van alles wat U vir my gee, sal ek vir U ’n tiende afstaan.”