YouVersion Logo
Search Icon

HOSEA 4:1

HOSEA 4:1 NLV

Volk van Israel, luister na die woord van die HERE! Die HERE het ’n regsaak teen die inwoners van die land. Hy sê: “Daar is geen getrouheid, goedheid of ’n intieme verhouding met God in julle land nie.