YouVersion Logo
Search Icon

HOSEA 6:3

HOSEA 6:3 NLV

Kom, laat ons die HERE ken! Laat ons ons inspan om ons aan Hom toe te wy! Dan sal Hy ons antwoord. Dis so seker as die aanbreek van die nuwe dag of die koms van die reën, die lentereëns wat die grond deurweek.