YouVersion Logo
Search Icon

JESAJA 33:15-16

JESAJA 33:15-16 NLV

Net mense wat reg lewe en sê wat reg is, wat weier om deur bedrieëry wins te maak, wat wegbly van omkopery, wat nie luister na moordplanne nie en hulle oë toemaak vir die beplanning van misdade. Sulke mense sal veilig wees. Die rotsvesting beskerm hulle. Hulle sal altyd kos en water in oorvloed hê.